Stephan & Tanya

15 · 08 · 2026

Stephan & Tanya

SLUIT BY ONS AAN VIR #deWetPret

Stephan & Tanya

Saterdag 15 Augustus 2026

Rosemary Hill  ·  Pretoria

Datum

15 Augustus 2026

Seremonie

15:00

Plek

Rosemary Hill

Kleredrag

Semi-formeel

Ons Liefdesverhaal

Wat weeg 'n ysbeer?

Genoeg om die ys te breek!

Koer of koes, dit was die vraag. Tanya kon wel nie hierdie kans laat verby gaan nie en koer toe eerste vir Stephan. Die twee het 'n rukkie op Koer gesels en het 15 Junie 2024 amptelik ontmoet. Met die eerste ontmoeting het Tanya 'n lekker knoffel pizza met haar boetie, ook Stefan, gedeel — maar dit het nie vir Stephan afgeskrik nie.

Hulle het toe Maandag 17 Junie op hul eerste amptelike "date" gegaan by Busstop 7. Soos hulle altyd sê: "The rest is history."

Stephan het toe baie skelmpies met Liezl, Tanya se skoonsussie, gesels om die perfekte verlowing te reël. Na die ring in die teeblik weggesteek is en die twee Smit-boeties die gras gesny het, het Stephan die groot vraag gevra.

Op 22 Desember 2025, op die plaas Waarom, het Tanya vir Stephan "Ja" gesê.

"Twee siele, een verhaal —
geskryf op die plaas Waarom."

#deWetPret

Seremonie

Living Chapel
Rosemary Hill
R964, Pretoria, 0001

Wees asseblief teen 15:00 by die "Living Chapel" op Rosemary Hill.

Pin Location

Onthaal

Rosemary Hill
The Distillery
Ete & Pret

Kinders en metgeselle slegs per uitnodiging

Kleredrag

Semi-formeel

Ons het geen vaste kleurskema vir ons gaste nie.

Verblyf

Rosemary Hill

Silver Fig Guest House

📍 Pin Location

Tree Tops Guest Farm

📍 Pin Location

Die Gevolg

Johan de Wet

Johan de Wet

Strooijonker

Johann Grobler

Johann (Grobbies) Grobler

Strooijonker

Edrich du Preez

Edrich du Preez

Strooijonker

Stefan Smit

Stefan Smit

Strooijonker

Liezl Smit

Liezl Smit

Strooimeisie

Monique van der Merwe

Monique van der Merwe

Strooimeisie

Mardi Alexander

Mardi Alexander

Strooimeisie

Sharissa Smit

Sharissa Smit

Strooimeisie

Stephan & Tanya
Stephan & Tanya
Stephan & Tanya
Stephan & Tanya
Stephan & Tanya
Stephan & Tanya
Stephan & Tanya
Stephan & Tanya
Stephan & Tanya
Stephan & Tanya

Sal jy die dag saam met ons kom vier?

Jou teenwoordigheid beteken die wêreld vir ons.

Metgeselle slegs per uitnodiging.

Kopkrappers

Hieronder is 'n paar vragies waaroor jy mag wonder.

Kinders onder die ouderdom van 1 jaar is meer as welkom. Ouer kinders slegs per spesiale uitnodiging.

RSVP asseblief voor of op 1 Julie 2026.

Semi-formeel — ons het geen vaste kleurskema vir gaste nie. Stilettoskoene op gras — jy's gewaarsku! 😄

Metgeselle slegs per uitnodiging.

Ja, daar is gratis parkering op die perseel beskikbaar. Ons beveel aan dat gaste 'n aangewese bestuurder reël of 'n rit-diens gebruik vir die aand.

Geskenkwense

Ons het reeds alles vir ons nuwe begin,
en spasie in die kaste is ook maar min.
In plaas van 'n pakkie of 'n boksie met 'n lint,
is 'n bydrae vir ons drome iets wat ons baie oulik sal vind.

Bankbesonderhede

Direkte oordrag

Naam Stephan SF de Wet
Bank Standard Bank
Rekening 30 183 952 2
Tak kode 2445
Rekeningtipe Tjekrekening
Verwysing Jou naam

Liedjieversoeke

Watter liedjie moet ons DJ speel? Laat weet ons!

Dankie! Bygevoeg.

Stephan & Tanya — 15 Augustus 2026

000 Dae
00 Ure
00 Minute
00 Sekondes

totdat ons Ja